Powerball uitslae vir 7 Oktober 2025
Boerpotte: Powerball: R120 miljoen PowerballPlus: R13 miljoen Uitslae: PowerBall: 13, 18, 21, 23, 24. Powerball: 16. PowerBall Plus: 01, 14, 15, 25, 39. Powerball: 09. *SPELERS MOET 18 JAAR EN…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,047 op Tuesday 7 October 2025.
Boerpotte: Powerball: R120 miljoen PowerballPlus: R13 miljoen Uitslae: PowerBall: 13, 18, 21, 23, 24. Powerball: 16. PowerBall Plus: 01, 14, 15, 25, 39. Powerball: 09. *SPELERS MOET 18 JAAR EN…
NOORD-KAAP. – Die Kimberley-polisie het bevestig dat Amanda Ward (32), wat glo verlede Vrydag 3 Oktober 2025 ontvoer is, ongedeerd gevind is. Sy is…
EVEREST. – Reddingswerkers het die 200 vasgekeerde klimmers wat Vrydag deur ‘n sneeustorm op die berg Everest vasgekeer is, bereik. Lees ook: 200 bergklimmers…
KALIFORNIЁ, VSA. – ‘n Mediese helikopter het gisteraand op ‘n hoofweg in Kalifornië neergestort. Lees ook: Dodetal nou 61 ná Indonesiese skool ineenstort Die…
NOORD-KAAP. – Adrian Ramzan (21) en Antonio Ramzan (25) het Maandag vlugtig in verband met ‘n beweerde aanval Saterdag op ‘n vrouepolisiekonstabel in die…
ALABAMA, VSA. – Twee mense, insluitend ‘n tiener, is Saterdagaand in Montgomery, Alabama, doodgeskiet. Altesaam 12 mense, insluitend 7 minderjariges, is in die skietery…
NOORD-KAAP. – Amanda Ward (32) is na bewering Vrydag omstreeks 23:00 uit ‘n huis in Beaconsfield ontvoer. Die Kimberley-polisie vra hulp om Ward op…
VSA. – Die Amerikaanse hoogste hof het Ghislaine Maxwell se appèlaansoek verwerp. Lees ook: Standbeeld van Donald Trump en Jeffrey Epstein maak weer verskyning…
MPUMALANGA. – Tseliso Nqabanje (33) het ‘n gebreekte linkerarm opgedoen toe vier gewapende mans hom, sy vrou en ‘n mede-werker Donderdagaand tydens ’n gewelddadige…
INDONESIЁ. – Die dodetal het tot 61 gestyg nadat die gebedsaal van die Al Khoziny-skool in Indonesië verlede week ineengesort het. Lees ook: Dodetal…