Brekende Nuus
Afrikaans

Drie dood en verskeie beseer ná trein in Duitsland ontspoor

Drie dood en verskeie beseer ná trein in Duitsland ontspoor

fotokrediet: X
Drie dood en verskeie beseer ná trein in Duitsland ontspoor fotokrediet: X

DUITSLAND. – Drie mense is gister dood en verskeie mense is beseer nadat ’n passasierstrein in die suidweste van Duitsland ontspoor het.

Lees ook: Drie mense dood nadat vliegtuig in see neerstort

Ongeveer 100 mense was op die trein toe minstens twee treinwaens naby Stuttgart op die roete van 90 km ontspoor het. Die oorsaak van die ontsporing is onbekend en word ondersoek.

Dit is nog nie bekend hoeveel mense beseer is nie.

Bronne: BBC, The Independent, DW

Lees ook: Drie mense dood nadat vliegtuig in see neerstort