Daily lotto uitslae vir 28 Julie 2025
Boerpot: R500 000 Uitslae: 10, 22, 23, 33, 36 *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,976 op Monday 28 July 2025.
Boerpot: R500 000 Uitslae: 10, 22, 23, 33, 36 *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM
KWAZULU-NATAL. – ’n Kleutermeisie (2) is Sondag tydens ’n kaping in die sentrale sakegebied van Tongaat tydens ‘n kaping ontvoer, maar later ongedeerd aangetref.…
WES-KAAP. – Die Stad Kaapstad het bevestig dat die Bluedowns- munisipale hof tot verdere kennisgewing vir die publiek gesluit is. Die sluiting is as…
LIMPOPO. – ’n Vrou (25) het Vrydag in verband met die moord op haar tweejarige dogtertjie in die Seshego-landdroshof verskyn. Kol. Malesela Ledwaba, polisiewoordvoerder,…
DUITSLAND. – Volgens die polisie het ’n rioolstorting gister die treinontsporing veroorsaak waarin drie mense oorlede is. Lees ook: Drie dood en verskeie beseer…
KWAZULU-NATAL. – Die polisie het ‘n saak van voertuigdiefstal geopen nadat ‘n verdagte (60) Saterdag met ‘n polisiebakkie uit die Umhlali-polisiekantoor se perseel weggery…
Die meerderheid vlieëniers wat lid van Solidariteit is, het FlySafair se aanbod verwerp om ’n onafhanklik bestuurde gesamentlike roosterkomitee, met verteenwoordigers uit beide vlieëniers…
De Bruin: “Die Springbok-vroue het iets positief geneem vir die pad na die Rugby Wereldbeker in Engeland, toe hulle Saterdag goed herstel herstel het…
LIMPOPO. – ’n Man (35) is deur die Mankweng-polisie in hegtenis geneem nadat hy na bewering Vrydagaand sy voormalige vriendin en haar 13 maande…
GAUTENG. – Die Patriotic Alliance (PA) het aangekondig dat Kenny Kunene, die party se adjunkpresident, geskors is hangende ’n ondersoek ná aantygings rakende sy…