Lees ook: Hoethi-rebelle vernietig onderwaterkabels gebruik vir kommunikasie
ROOISEE. – Drie mense is gister dood na Hoethi-rebelle ’n skip met ’n vuurpyl in die Rooisee aangeval het.
Die skip het aan ’n Liberiese maatskappy behoort. Drie mense is in die aanval beseer en die bemanningslede moes die skip verlaat na die vuurpyl dit getref het.
’n Amerikaanse oorlogskip en die Indiese vloot het die oorblywende bemanningslede gehelp.
Dit is onbekend hoekom die skip geteiken is.
Bronne: Euronews, Reuters, NPR
Lees ook: Hoethi-rebelle vernietig onderwaterkabels gebruik vir kommunikasie
Kry jou nuutste nuus elke oggend per e-pos. Teken hier aan: