Gesoekte verdagte in verkragtingsaak per toeval na ‘aanranding’ in bank vasgetrek
'n Gesoekte verdagte in 'n verkragtingsaak is per toeval in hegtenis geneem toe hy vir beweerde aanranding wat in 'n bank gebeur het, vasgetrek…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,468 op Thursday 7 March 2024.
'n Gesoekte verdagte in 'n verkragtingsaak is per toeval in hegtenis geneem toe hy vir beweerde aanranding wat in 'n bank gebeur het, vasgetrek…
Die polisie in Gauteng het Woensdagaand 'n verdagte wat deel van 'n groep "huisrowers" was tydens 'n oor-en-weer-skietery noodlottig gewond.
Die Spesiale Taakmag, die elite-eenheid van die polisie, het vandag 13 lede verwelkom wat hulle opleiding suksevol afgehandel het.
'n Sekuriteitsbeampte het na bewering op 'n noodgeval reageer en het onder gekom gekom en is noodlottig gewond.
Die verdagte, wat 'n vrou tydens 'n aanlyn romanse glo uit R24 m. bedrieg het, is vasgetrek.
Volgens BusinessTech verminder die hoeveelheid mense wat registreer elke keer en is daar vanjaar sowat 13.7 miljoen mense wat nie op 29 Mei kan…
Altesaam 19 verdagtes verskyn Vrydag op aanklagte van mensehandel en oortreding van die immigrasiewet in die hof.
Twee moordenaars van 'n bejaarde egpaar is in die hooggeregshof van die Wes-Kaap skuldig bevind en gevonnis.
Hannah Gutierrez kan tot 18 maande tronkstraf opgelê word na die dood van kinematograaf Halyna Hutchins. Hutchins is in 2021 dood na Alec Baldwin…