Drie ekstra vakansiedae op 2025-skoolkalender

Lees ook :

Drie ekstra vakansiedae op 2025-skoolkalender
Drie ekstra vakansiedae op 2025-skoolkalender fotokrediet: Canva

Lees ook: Weerwaarskuwings vir verskeie provinsies uitgereik

Die skoolkalender vir 2025 sal drie ekstra vakansiedae danksy “spesiale skoolvakansie” hê.

Volgens die departement van basiese onderwys sal die skooljaar op 15 Januarie begin en 12 Desember eindig. Die akademiese jaar sal dus 200 dae wees.

Die ekstra vakansiedae sal op 29 April, 30 April en 2 Mei wees. Dit is omdat Vryheidsdag in 2025 op die 28ste April gevier word en die amptelike vakansiedag op ’n Sondag val.

Werkersdag is in dieselfde week op 1 Mei. Daarom het die departement besluit leerders sal daardie hele week vakansie hê.

Bronne: BusinessTech, Head Topics, The South African

Lees ook: Weerwaarskuwings vir verskeie provinsies uitgereik

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief