Lees ook: Oekraïne val Russiese streke en vliegvelde aan
OEKRAÏNE. – Die Internasionale Komitee van die Rooikruis het bevestig drie Rooikruis-werkers is dood en twee is beseer in ‘n aanval op Oekraïne.
Dit is onbekend wie die aanval geloods het, maar volgens die komitee is dit “ondenkbaar dat missiele ‘n noodhulpgebied sou tref”.
Oekraïne se president, Wolodimir Zelenski, het Rusland vir die aanval blameer.
Bronne: DW – South Africa, New York Times, BBC





