Brekende Nuus
Afrikaans

Drie swemmers in haaiaanvalle in Florida beseer

Drie swemmers beseer na haaiaanvalle in Florida

fotokrediet: Canva
Drie swemmers beseer na haaiaanvalle in Florida fotokrediet: Canva

Lees ook: Aktrise Rebel Wilson vertel sy het malaria in SA gekry

FLORIDA, VSA. – Drie swemmers is in twee aparte haaiaanvalle in Florida beseer.

‘n Vrou (omtrent 45 jaar) is Vrydagmiddag aangeval. ‘n Deel van haar arm moes afgesit word.

Minder as twee uur later is twee tienermeisies (ongeveer 15 jaar) op ‘n ander strand aangeval waar hulle met vriende in die water ontspan het.

Bronne: BBC, Business Insider, Evening Standard

Lees ook: Aktrise Rebel Wilson vertel sy het malaria in SA gekry