Duisende mense ontruim in Spanje na nog oorstromings voorspel is

Lees ook :

Duisende mense ontruim in Spanje na nog oorstromings voorspel is
Duisende mense ontruim in Spanje na nog oorstromings voorspel is fotokrediet: Canva

Lees ook: Nog reën voorspel vir Spanje na oorstromings

SPANJE. – Duisende mense is in Spanje ontruim na nog ’n rooi waarskuwing vir erge reën en oorstromings uitgereik is.

Die nuwe waarskuwing volg slegs weke na oorstromings waarin meer as 220 mense omgekom het.

Skole en supermarkte in Málaga is gesluit en treine is gekanselleer.

Bronne: BBC, The Independent, ABC News

Lees ook: Nog reën voorspel vir Spanje na oorstromings

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief