Nuusflits Uitgawe 1,633 — Monday 19 August 2024
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,633 op Monday 19 August 2024.
Nog twee verdagtes in KZN doodgeskiet
KWAZULU-NATAL. – Nog twee gesoekte moord- en-roofverdagtes is vanmiddag deur die polisie in Thembeni in KwaDukuza doodgeskiet. Kol. Robert Netshiunda sê die polisie, wat…
KYK: Oud-Springbok red babadolfyn
Voormalige Springbok, Percy Montgomery, het ‘n babadolfyn gered wat by Arniston, aan die Wes-Kaapse kus, gestrand het. Video’s op sosiale media deur die gewilde…
Wanneer is die regte tyd om geld te belê?
As jy beplan om vir die langtermyn te belê, hoef jy jou nie te bekommer oor wat die markte vandag doen nie. Hier is…
Voormalige Mej. SA Tamaryn Green kondig swangerskap aan
Net ‘n week nadat Suid-Afrika die kroning van ‘n nuwe Mej. Suid-Afrika gevier het, het ‘n voormalige titelhouer nog goeie nuus gedeel. Mej. Suid-Afrika…
KWV-brandewyn skitter by internasionale kompetisie
KAAPSTAD. – KWV-brandewyn het ‘n merkwaardige mylpaal bereik by die 2024 Internasionale Spiritualieëkompetisie (ISC), waar dit drie dubbelgoud-medaljes in die brandewynkategorie verower het. Van…
KYK: Sanger verontwaardig oor ‘indication problem’ op vliegtuig
Manie Jackson, SA-sanger, verduidelik in ‘n video, tot groot vermaak van sy vrou wat ‘n video neem, waarom hy ‘n probleem het met ‘n…
Dierewelsyn waarsku oor bobbejaan in Plumstead-area
KAAPSTAD. – Die Dierewelsynsorganisasie van SA het die publiek Sondagmiddag gewaarsku oor ‘n alleenloper-bobbejaan wat in die Plumstead-omgewing gesien is. Inwoners van die area…
Kyk vanaand na die supermaan, dis eers weer in 2037 te sien
Lees ook: Ramaphosa vra vir pandemie-ooreenkoms oor a-pokke ‘n Skaars supermaan, wat eers weer in 2037 sal plaasvind, sal vanaand te sien wees. Dit…
Vrou in hegtenis wat Elvis Presley se Graceland probeer opveil
Lees ook: Ramaphosa vra vir pandemie-ooreenkoms oor a-pokke MEMPHIS, VSA. – ’n Vrou wat Elvis Presley se Graceland-herehuis in Memphis probeer opveil het, is…