Nuusflits Uitgawe 1,498 — Saturday 6 April 2024
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,498 op Saturday 6 April 2024.
Israel gebruik glo KI om teikens in Gaza te identifiseer
Intelligensiebeamptes het ook glo erken die sisteem het “foute” in 10% van die gevalle gemaak.
Binnelandse Sake nou Saterdae oop voor verkiesing
Die departement het gesê die kantore sal oop wees vir mense wat hulle ID’s moet gaan haal, nuwe ID-aansoeke en die uitreik van tydelike…
Passasierskip bots met vragskip in Kaapstad
Die Ambience het veilig by die hawe ingegaan en is toegelaat om dit weer te verlaat.
Man kry varknier
Slayman het in 2018 ‘n menslike nier ontvang, maar dit het teen verlede jaar nie meer gewerk nie.
Een van Afrika se oudste boeke opgeveil
Dit is die Crosby-Schoyen Codex wat in Kopties op papirus geskryf is in 250-350 AD met ‘n waarde van $2.6 miljoen tot $3.8 miljoen.
Immigrante en haweloses uit Parys geskuif voor Olimpiese Spele
Omtrent 50 mense, meestal vrouens en kinders, is van die voorhof verwyder en op ’n bus na ’n tydelike skuiling in Besançon geneem.