Brekende Nuus
Afrikaans

Eerste a-pokke-geval in Pakistan

Een a-pokke geval in Pakistan aangemeld

fotokrediet: Canva
Een a-pokke geval in Pakistan aangemeld fotokrediet: Canva

Lees ook: A-pokke-geval in Swede aangemeld

PAKISTAN. – Een geval van a-pokke is in Pakistan aangemeld, terwyl die moontlikheid van nog drie moontlike gevalle bestaan. Die pasiënt het onlangs ‘n Golf-staat besoek.

Dit is nog onbekend watter variant van die siekte die pasiënt onder lede het. Toetse word nog uitgevoer.

‘n Geval van a-pokke is ook in Swede aangemeld.

Dit volg na die WGO a-pokke as ’n globale gesondheidsnoodgeval aangekondig het na ’n toename in gevalle in Afrika.

Bronne: Shepparton News, Reuters, AOL

Lees ook: A-pokke-geval in Swede aangemeld