Lees ook: Nog 10 politieke partye teken RNE-verklaring van voorneme
Julius Malema het gesê daar is sekere voorwaardes waaraan voldoen moet word voor die EFF deel word van die regering van nasionale eenheid.
Hy het gesê die EFF dring aan op HOP-huise op Orania en dat die DA en VF+ nie meer deel sal vorm van die regering nie.
Sy party het die ANC gekritiseer vir die regering van nasionale eenheid en het gesê die ANC “bemagtig wit oppergesag”.
We have made it clear that for us to participate, the DA and VF+ cannot be involved, and we insist on RDP houses in Orania.🤷🏿♂️
— Julius Sello Malema (@Julius_S_Malema) June 22, 2024
Bronne: The Citizen, Briefly, X
Lees ook: Nog 10 politieke partye teken RNE-verklaring van voorneme





