Lees ook: OVK-beampte in hof op aanklag van bedrog
10 uit 18 partye met sitplekke in die NV het die verklaring van voorneme om ’n regering van nasionale eenheid te vorm, geteken.
Die partye wat die ooreenkoms geteken het, is die ANC, DA, IFP., PA, GOOD, Pan Africanist Congress of Azania, VF+, Rise Mzansi en Al Jama-ah.
As die agt ander partye by die regering wil aansluit, moet die huidige partye ’n ooreenkoms bereik voor hulle kan aansluit, soos in klousule 24 gestel is.
Bronne: Daily Voice, Jacaranda FM, Facebook, The Citizen
Lees ook: OVK-beampte in hof op aanklag van bedrog





