Lees ook: ‘D&D ‘n doring in vlees van ware plaaslike ekonomiese ontwikkeling in Sol Plaatje’
WES-KAAP. – Die EFF se aansoek om Julius Malema en nog vyf van hulle leiers toe te laat om vanaand die staatsrede (Sona) by te woon, is afgekeur.
Hulle het gesê dit was hulle reg om vreedsaam te betoog tydens verlede jaar se staatsrede en die sanksies wat op hulle geplaas is, is onwettig.
Die Wes-Kaapse hooggeregshof het hulle aansoek afgekeur en gesê die party moes hulle posisie in heroorweging geneemhet na hulle aansoek die eerste keer afgekeur is.
EFF-lede het nou gesê hulle gaan die geleentheid boikot, aangesien hulle leiers nie daaraan gaan deelneem nie.
Bronne: EWN, IOL, Daily Maverick
Lees ook: ‘D&D ‘n doring in vlees van ware plaaslike ekonomiese ontwikkeling in Sol Plaatje’





