Nuusflits Uitgawe 1,440 — Thursday 8 February 2024
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,440 op Thursday 8 February 2024.
Parys-aanvaller van België na Frankryk geskuif
Die Franse regering het die besluit teengestaan.
Groot nuus – FiND iT se nuwe webwerf
Die tyd het gekom om die nuus met ons lesers te deel! FiND iT het uit sy babaskoene gegroei en word nou die nuwe,…
EFF-leierskap verban van Sona
EFF-lede het nou gesê hulle gaan die geleentheid boikot, aangesien hulle leiers nie daaraan gaan deelneem nie.
Agnes Setshwantsho van nog ’n moord aangekla
Sy word ook aangekla van die moord op haar niggie op Mahikeng.
VSA dood militante leier in Bagdad met hommeltuigaanval
Die Pentagon het gesê die leier was verantwoordelik vir die aanvalle op Amerikaanse weermagbasisse in die streek.
Werker kritiek gewond tydens ‘huisroof’ op hoewe
'n Werker van 'n hoewe in Kameeldrift is Woensdagoggend kritiek tydens 'n huisroof beseer toe daar op hom geskiet is.
Hof sal besluit of Donald Trump weer president kan word
Amerikaners sal in Maart kan stem vir die Republikeinse kandidaat vir die presidentskap.
Israel verwerp Hamas se skietstilstandvoorstel
Netanyahu het gesê onderhandeling met die groep “gaan nêrens heen nie” en hulle terme is “bisar”.
Maddie McCann-hoofverdagte op pad hof toe vir onverwante verkragtingsaak
Maddie McCann het op 3 Mei 2007 verdwyn terwyl haar familie met vakansie in Portugal was.