Brekende Nuus
Afrikaans

Eiffel-toring gesluit oor staking

Die toring se operateur het toeriste beveel om hulle besoeke uit te stel en die webtuiste dop te hou voor hulle opdaag.

Eiffel-toring gesluit oor staking

fotokrediet: Canva
Eiffel-toring gesluit oor staking fotokrediet: Canva

Lees ook: Parys- Olimpiese medaljes gaan element van Eiffel-toring bevat

PARYS, FRANKRYK. – Die Eiffel-toring is gesluit ná werkers begin staak het.

Vakbonde het gesê die werkers staak oor die manier waarop die monument finansieel bestuur word. Dit is moontlik die dat staking verleng sal word.

Die toring se operateur het toeriste beveel om hulle besoeke uit te stel en die webtuiste dop te hou voor hulle opdaag.

Bronne: IOL, Briefly, The Hamilton Spectator

Lees ook: Parys- Olimpiese medaljes gaan element van Eiffel-toring bevat