Brekende Nuus
Afrikaans

Eiffel-toring steeds gesluit weens staking

SETE, die maatskappy wat die toring bestuur, het gesê besoekers moet maar hulle besoeke uitstel en die webtuiste raadpleeg voor hulle opdaag.

Eiffel-toring steeds gesluit weens staking

fotokrediet: Canva
Eiffel-toring steeds gesluit weens staking fotokrediet: Canva

Lees ook: Eiffel-toring gesluit oor staking

FRANKRYK, PARYS. – Die Eiffel-toring is steeds gesluit na ‘n staking gister begin het oor die manier waarop die monument finansieel bestuur word.

SETE, die maatskappy wat die toring bestuur, het gesê besoekers moet maar hulle besoeke uitstel en die webtuiste raadpleeg voor hulle opdaag.

Mense wat aanlyn kaartjies gekoop het, is gevra om na hulle e-posse te kyk vir meer inligting.

Bronne: IOL, Briefly, Gulf News

Lees ook: Eiffel-toring gesluit oor staking