Powerball uitslae vir 20 Februarie 2024
Boerpotte: PowerBall: R36 miljoen PowerBall Plus: R24 miljoen Daily lotto: R480 000 Uitslae: PowerBall: 04, 13, 16, 21, 32 PowerBall: 04 PowerBallPLUS: 05, 07, 13, 23,…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,452 op Tuesday 20 February 2024.
Boerpotte: PowerBall: R36 miljoen PowerBall Plus: R24 miljoen Daily lotto: R480 000 Uitslae: PowerBall: 04, 13, 16, 21, 32 PowerBall: 04 PowerBallPLUS: 05, 07, 13, 23,…
President Ramaphosa het burgers wat nog nie geregistreer het nie, aangemoedig om aanlyn te registreer.
Nuusflits sal vanmiddg in offisiële hoedanigheid by die protesaksie vir die beeste op die Al Kuwait-skip wees.
Hy het ook gewerk om die aandag op kanker by mans te vestig.
'n Oupa van 'n stiefkleindogter is tot 20 jaar direkte tronkstraf vir verkragting gevonnis.
Lesufi het mense se verwerping van die stelsel erken en het gesê die minister van finansies sal môre meer inligting daaroor kan gee.
Afrika-varkgriep het in George in die Tuinroete uitgebeek.
SETE, die maatskappy wat die toring bestuur, het gesê besoekers moet maar hulle besoeke uitstel en die webtuiste raadpleeg voor hulle opdaag.
'n Plaaseienaar en plaasbestuurder bly in aanhouding nadat hulle vandag uitspraak op hulle borgaansoek gehoor het..
'n Beweerde huisrower wat 'n bejaarde vrou (100) glo beroof het, is vasgetrek en het verlede week in die hof verskyn.