Elandré spog met nuwe haarstyl

Lees ook :

Foto's: Elandré

Elandré, gewilde SA-sanger, het sy kenmerkende haarstyl van golwende langer hare vir ‘n nuwe kort kapsel verruil.

Die sanger van Vuur Op Die Water, Tussen Die Lakens en vele ander treffers en sy lang, ligte hare was sinoniem met mekaar op verhoë.

Die sanger het verlede week sy korter kapsel op verskeie sosialemediaplatforms gedeel.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief