Elektrisiteit in Kaapstad onderbreek vir onderhoud aan infrastruktuur

Lees ook :

Elektrisiteitsonderbrekings verwag in Kaapstad weens infrastruktuur onderhoud fotokrediet: Canva

KAAPSTAD. – Die Stad Kaapstad het gewaarsku daar sal in November in Sherwood Park, Manenberg en Lansdowne Industrial elektristeitsonderbrekings wees weens noodsaaklike onderhoudswerk aan infrastruktuur.

Die werk sal op verskeie dae in November vanaf 08:30 tot 16:00 plaasvind.

Bronne: City of Cape Town

Lees ook: Amptelike brandstofprys vir November bekend

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief