Lees ook: Israel wil nuwe Hamas-leier doodmaak terwyl kommer oor volskaalse oorlog toeneem
VSA. – Elon Musk het verskeie adverteerders gedagvaar omdat hulle glo “saamgesweer het om geld van X te weerhou”.
X het ‘n anti-vertroue regsgeding teen Global Alliance for Responsible Media (GARM) in Texas aanhangig gemaak. Musk en X beweer die maatskappy het handelsmerke oortuig om hulle advertensies te verminder of heeltemal van X te verwyder.
X beweer die maatskappy het met die handelsmerke saamgesweer om miljarde dollars in advertensie-inkomste te weerhou wat aan X geskuld word.
Bronne: The Independent, New York Times, Sky News
Lees ook: Israel wil nuwe Hamas-leier doodmaak terwyl kommer oor volskaalse oorlog toeneem





