Elon Musk en JK Rowling kan tronkstraf en boete kry as Imane Khelif hofsaak wen

Lees ook :

Elon Musk en JK Rowling kan tronkstraf en boete kry as Imane Khelif hofsaak wen
Elon Musk en JK Rowling kan tronkstraf en boete kry as Imane Khelif hofsaak wen fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: JK Rowling en Elon Musk genoem in Imane Khelif se dagvaarding oor aanlyn teistering

PARYS, FRANKRYK. – Elon Musk en JK Rowling kan vyf jaar tronkstraf en boetes tot £214,000 opgelê word as bokser Imane Khelif haar kuberteistersaak teen hulle wen.

Musk en Rowling is in die Olimpiese bokser se kuberteistersaak genoem na hulle plasings op sosiale media gemaak het oor haar. Rowling het op X gesê Khelif is ‘n man wat “die “distress” geniet van die een wat hy nou net in die kop geslaan het en wie se lewensambisie hy vernietig het”.

Musk het ‘n plasing van Riley Gaines gedeel wat sê: “Mans hoort nie in vrouesport nie” en het bygevoeg: “Absoluut”.

Donald Trump, wat op sy sosiale media platform gesê het hy sal nie mans laat deelneem aan vrouesport nie, sal ook deel vorm van die ondersoek.

Bronne: Daily Mail, Truth Press, Bored Panda

Lees ook: JK Rowling en Elon Musk genoem in Imane Khelif se dagvaarding oor aanlyn teistering

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief