Lees ook: Elon Musk nou deel van Donald Trump se kabinet
Elon Musk het in ’n plasing op X gesê die woord “haweloos” is ’n “leuen” en “propaganda”.
Hy het reageer op ’n ander plasing waarin ’n gebruiker gepraat het oor ’n artikel oor wat met hawelose mense gebeur wanneer hulle huise gegee word.
Musk het in sy plasing gesê “in meeste gevalle is die woord haweloos ’n leuen. Dit is gewoonlik ’n propagandawoord vir gewelddadige dwelmverslaafdes met geestesgesondheidsprobleme”.
In most cases, the word “homeless” is a lie.
— Elon Musk (@elonmusk) December 10, 2024
It’s usually a propaganda word for violent drug addicts with severe mental illness. https://t.co/Vwp8L7tNzd
Bronne: X





