Nuusflits Uitgawe 1,748 — Thursday 12 December 2024
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,748 op Thursday 12 December 2024.
Annelie Botes oorlede
Lees ook: Verskeie weerwaarskuwings uitgereik vir vandag Die bekende skrywer, Annelie Botes, is vanmiddag in die ouderdom van 67 na ‘n lang stryd met…
Professional home cleaning services: the perfect solution when you’re swamped
Do you want to advertise on The Daily Pod or Nuusflits? Contact [email protected]. Life can get hectic. Between work, family and personal commitments, cleaning your…
Verdagte met ‘gesteelde’ voertuig vasgetrek
LIMPOPO. – ‘n Verdagte (55) is Woensdag met ‘n vermoedelik gesteelde 4 x 4 Jeep Grand Cherokee-sportnutsvoertuig in sy besit in hegtenis geneem. Lt.kol.…
Nog net een ontsnapte steeds op vrye voet
NOORDWES. – Nadat verhoorafwagtendes Sondag uit Swartruggens-polisiestasie se aanhoudingselle ontsnap het, is Mpho Vincent Madito (29) weer Dinsdag en Johannes Mfaladi (28) Woensdag in…
Die Chery Tiggo Cross is gepas vir al jou behoeftes
Maak nie saak waarheen jy op pad is nie, die Chery Tiggo Cross sal jou veilig daar kry. Bespreek vandag jou toetsrit en besoek…
Jou troue sal onvergeetlik wees wanneer jy dit by die Horseshoe Inn hou
Die Horseshoe Inn Kimberley help om jou troudag onvergeetlik en jou drome waar te maak met spesiale pakkette vir elke bruidspaar. Skakel die Horseshoe…
Iranse vroue kan doodstraf kry of tronk toe gaan oor nuwe moraliteitswette
Lees ook: Iranse parlement keer nuwe hijab-en-kuisheidwet goed IRAN. – Vroue in Iran kan nou doodstraf kry of tronkstraf as hulle die nuwe moraliteitswette…
Meer as 300 titelaktes vandag in Tembisa oorhandig
GAUTENG. – Altesaam 304 titelaktes vir regeringshuise is vandag (Donderdag) aan eienaars wat daarvoor kwalifiseer in Tembisa, in Ekurhuleni, uitbreiding 23 en 24, oorhandig.…
Verskeie weerwaarskuwings uitgereik vir vandag
Lees ook: Maak gereed vir nog ’n hittegolf tot Vrydag Die Suid-Afrikaanse weerdiens het verskeie weerwaarskuwings vir vandag uitgereik. Pretoria is met ’n geel…