Lees ook: Verwag vandag sneeu en donderstorms
’n Waarskuwing vir erge wind en reën is vir vandag uitgereik.
’n Geel vlak 2-waarskuwing vir erge wind is vir KwaZulu-Natal uitgereik asook vir erge reën vir dele van Gauteng en Limpopo.
Bronne: Saws
Lees ook: Verwag vandag sneeu en donderstorms