Eskom herinner aan herkodering van koopkragmeters teen 24 Nov.

Lees ook :

Eskom herinner aan herkodering van voorafbetaalde kragmeters teen 24 Nov.
Eskom herinner aan herkodering van voorafbetaalde kragmeters teen 24 Nov. fotokrediet: Canva

Lees ook: Maak klaar vir duurder brandstof in November

Eskom het gister kliënte daaraan herinner om hulle voorafbetaalde kragmeters teen 24 November 2024 te laat herkodeer.

As die meters nie voor 24 November herkodeer word nie, gaan dit nie meer koopkragkodes aanvaar om elektrisiteit te laai nie. ‘n Stel van twee 20-syfer-kodes moet gekry word en in die kragmeter ingepons word. Dit is heeltemal gratis.

Die sperdatum sal nie uitgestel word nie. Mense kan meer inligting op Eskom se webwerf of op sosiale media kry of 0860 037 566 skakel.

Bronne: Eskom

Lees ook: Maak klaar vir duurder brandstof in November

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief