Eskom kondig fase 4-beurtkrag aan

Lees ook :

Eskom kondig fase 4-beurtkrag aan
Eskom kondig fase 4-beurtkrag aan fotokrediet: Canva

Lees ook: Eskom loods Afrika se grootste batterystoorstelsel

Eskom het vanoggend aangekondig fase 4-beurtkrag sal tot verdere kennisgewing ingestel word.

Dit volg na vier opwekkingseenhede gebreek het, wat ’n tekort aan noodreserwes en opwekkingskapasiteit veroorsaak het.

Eskom het gesê enige veranderinge sal aangekondig word.

Bronne: IOL, EWN, Moneyweb

Lees ook: Eskom loods Afrika se grootste batterystoorstelsel

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief