Brekende Nuus
Afrikaans

Eskom sê beurtkrag kan dié winter vermy word

Eskom sê beurtkrag kan vermy word in die winter

fotokrediet: Canva
Eskom sê beurtkrag kan vermy word in die winter fotokrediet: Canva

Eskom het gesê die kragstelsel is verbeter en is meer betroubaar as in vorige jare. Volgens Eskom word daar nie dié winter beurtkrag verwag nie, solank onbeplande onderbrekings onder 13W bly.

Lees ook: Waarskuwing oor moontlike beurtkrag in die winter

As onderbrekings meer as 15W is, sal beurtkrag beperk word tot ’n maksimum van 21 dae uit 153 dae op fase 2.

Dit is ’n verbetering teenoor verlede jaar se waarskuwing oor fase 5-beurtkrag vir die wintermaande.

Bronne: Eskom

Lees ook: Waarskuwing oor moontlike beurtkrag in die winter