Daily lotto uitslae vir 5 Mei 2025
Boerpot: R520 000 Uitslae: 02, 13, 15, 27, 35 *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,892 op Monday 5 May 2025.
Boerpot: R520 000 Uitslae: 02, 13, 15, 27, 35 *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM
KWAZULU-NATAL. – ‘n Baba (2 weke oud) is glo Sondag deur ‘n vrou (21) in Cato Manor uit haar ma se sorg ontvoer, nadat…
OOS-KAAP. – Hailie-Jade Coboza (18), ‘n matriekleerling van Collegiate Girls’ High School in Gqeberha, en haar ma (40) is Donderdag met veelvuldige skietwonde dood…
GAUTENG. – Twee verdagtes is gearresteer nadat hulle glo vanoggend (Maandag) ‘n gewapende roof in Sanniestraat, in die Hercules-polisiëringsarea uitgevoer en toe teen ‘n…
VSA. – Donald Trump het gesê hy wil ‘n tarief van100% instel op nie-Amerikaanse films omdat “Amerika se filmbedryf besig is om vinnig dood…
WES-KAAP. – Eben Basson en Chivargo Fredericks is vir die moord op Emaan Solomons (7) effektief tot 35 jaar direkte tronkstraf in die Kaapstad-hooggeregshof…
Kry jou vleis en speserye vir jou maaltyd op die iBEEF-toep. Laai die iBEEF-toep af van die App Store of Google Play Store. #vleis…
Eskom het gesê die kragstelsel is verbeter en is meer betroubaar as in vorige jare. Volgens Eskom word daar nie dié winter beurtkrag verwag…
CAPE TOWN. – The DA in the Western Cape is saddened by the tragic passing of DA Councillor and Mayco Member in Stellenbosch, Xolile…
CHINA. – Tien mense is gistermiddag (Sondag) dood en sowat 70 is beseer na vier bote vol toeriste in Guizhou, China, te midde van…