Brekende Nuus
Afrikaans

Eskom skort beurtkrag voorlopig op

Die opskorting is moontlik na ses kragopwekkingseenhede weer aan die werk is.

Eskom skort beurtkrag voorlopig op

fotokrediet: Canva
Eskom skort beurtkrag voorlopig op fotokrediet: Canva

Lees ook: Brug in Amerika val inmekaar na skip dit tref

Eskom het aangekondig beurtkrag sal opgeskort wees vanaf 16:00 vandag tot 16:00 môre.

Hulle het gesê enige veranderinge of verdere inligting sal môre beskikbaar wees. Die opskorting is moontlik gemaak na ses kragopwekkingseenhede weer aan die werk is.

Bronne: Eskom

Lees ook: Brug in Amerika val inmekaar na skip dit tref