Brekende Nuus
Afrikaans

Eskom stel fase 2-beurtkrag in

Eskom stel fase 2-beurtkrag in

fotokrediet: Canva
Eskom stel fase 2-beurtkrag in fotokrediet: Canva

Eskom het aangekondig fase 2-beurtkrag sal vanaf 16:00 tot 05:00 Vrydagoggend ingestel word. Dit is weens hoër kraggebruik as verwag, die verlies van opwekkingseenhede en beplande onderhoud.

Lees ook: Tanzanië verbied invoere van SA en Malawi

Eskom het vroeër vandag gewaarsku dat die kragstelsel onder druk is. Mense word gevra om krag spaarsamig te gebruik.

Bronne: Eskom

Lees ook: Tanzanië verbied invoere van SA en Malawi