Daily lotto uitslae vir 24 April 2025
Boerpot: R250 000 Uitslae: 27, 28, 32, 34, 35 *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,881 op Thursday 24 April 2025.
Boerpot: R250 000 Uitslae: 27, 28, 32, 34, 35 *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM
President Cyril Ramaphosa het in ’n plasing op X gesê hy het met president Donald Trump gepraat na die Oekraïense president Wolodimir Zelenski Suid-Afrika…
OOS-KAAP. – Vanessa van Rensburg (36) se lewelose liggaam is Sondagoggend deur haar kêrel in sy vakansiehuis in Oesterbaai aangetref. Kapt. Marius McCarthy sê…
Eskom het aangekondig fase 2-beurtkrag sal vanaf 16:00 tot 05:00 Vrydagoggend ingestel word. Dit is weens hoër kraggebruik as verwag, die verlies van opwekkingseenhede…
MPUMALANGA. – ‘n Vramotor het omstreeks 10:00 vanoggend (Donderdag) op die N4-ompad naby die Krokodilrivier omgeslaan en van ‘n brug afgeval. Aangesien die pad…
TANZANIË. –Tanzanië het alle landbou-invoere van Suid-Afrika en Malawi verbied om hulle “sakebelange te beskerm”. Lees ook: Zelenski moet deel van SA-besoek kanselleer na…
GAZA. – Sowat 26 mense het in Israeliese lugaanvalle op Gaza omgekom. Ongeveer 10 mense is gedood in ’n lugaanval op ’n voormalige polisiestasie…
WAARSKUWING! Die foto in die berig kan sensitiewe lesers ontstel. GAUTENG. – ’n Verdagte het Dinsdagaand brandwonde opgedoen nadat hy glo onwettig toegang tot…
Mother’s Day is a beautiful opportunity to reflect on the bond between a mother and her daughter. While there are countless gifts out there,…
SUID-AFRIKA. – Wolodimir Zelenski moes ‘n deel van sy besoek aan Suid-Afrika kortknip na Rusland oornag ’n aanval op Kijif geloods het. Verskeie mense…