Brekende Nuus
Afrikaans

Tanzanië verbied invoere van SA en Malawi

Tanzanië verban invoere van Suid-Afrika en Malawi

fotokrediet: Canva
Tanzanië verban invoere van Suid-Afrika en Malawi fotokrediet: Canva

TANZANIË. –Tanzanië het alle landbou-invoere van Suid-Afrika en Malawi verbied om hulle “sakebelange te beskerm”.

Lees ook: Zelenski moet deel van SA-besoek kanselleer na Russiese aanval op Oekraïne

Dit volg na Suid-Afrika die invoer van piesangs uit Tanzanië gekeer het en Malawi invoere van meel, rys, gemmer, piesangs en mieliemeel gekeer het, alhoewel albei lande goedere na Tanzanië uitvoer.

Malawi het in Maart die invoere verbied om die plaaslike vervaardigers te beskerm, maar volgens Tanzanië se minister van landbou was dit “onregverdig en skadelik” en benadeel dit sy land se vervaardigers.

Bronne: BBC, Daily News, ILoveAfrica

Lees ook: Zelenski moet deel van SA-besoek kanselleer na Russiese aanval op Oekraïne