eThekwini-werkers het tien dae om hulle werk te red na onwettige staking

Lees ook :

eThekwini-werkers het tien dae om hulle werk te red na onwettige staking
eThekwini-werkers het tien dae om hulle werk te red na onwettige staking fotokrediet: Canva

Lees ook: SA-weermag glo op bystand vir staking

ETHEKWINI. – Munisipale werkers van die eThekwini-munisipaliteit het slegs tien dae om hulle werk na ‘n onwettige staking te red.

Die munisipaleit het aan 79 van die werkers kennisgewings van wangedrag gegee oor hulle deelname aan die staking. Hulle moet binne tien dae verslae indien om te sê waarom hulle nie afgedank moet word nie.

Die werkers, van die Suid-Afrikaanse munisipale werkersunie (Samwu), staak al van verlede week af vir meer geld. Hulle het dienste onderbreek, die publiek gedreig en intimideer en was glo gewelddadig teenoor ander werkers wat nie wou staak nie.

Bronne: ECR, SABC, IOL

Lees ook: SA-weermag glo op bystand vir staking

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief