Die sangeres Anlia Etzebeth, vrou van die wêreldbekende SA-Springbokrugbyspeler, Eben, is weer swanger. Die egpaar kan klaarblyklik nie wag om nog ‘n babadogter te verwelkom nie.
Anlia het die aankondiging op sosiale media gedeel met die drie wat saam op ‘n foto pryk: “BabyEtzebeth#2 on the way!![]()
Can’t wait to welcome our little wild flower girl!”
Die egpaar se kleuterdogter is in Januarie 2024 gebore.
Lees ook meer hier onder:
Het jy kommentaar oor die berig? Jy kan nou aan Nuusflits lesersbriewe skryf en dalk word joune gepubliseer. Rig jou brief aan die redakteur by [email protected]





