FAA ondersoek Boeing oor suurstofmaskers

Lees ook :

Federale lugvaartadministrasie ondersoek Boeing oor suurstofmaskers
Federale lugvaartadministrasie ondersoek Boeing oor suurstofmaskers fotokrediet: Canva

Lees ook: Vliegtuigwerktuigkundige beland in Boeing se enjin

VSA. – Die Amerikaanse Federale Lugvaartadministrasie (FAA) ondersoek meer as 2 600 Boeing 737-vliegtuie oor probleme met suurstofmaskers.

Boeing 737 Max- en Next Generation-vliegtuie word ondersoek na verskeie verslae oor suurstofmaskers vir passasiers wat skuif oor foutiewe retensiebande. Van die fluitjieblasers by Boeing het ook probleme met die suurstofmaskers op die vliegtuie aangemeld, spesifiek die 737-vliegtuie.

Die probleem kan veroorsaak dat passasiers nie suurstof sal kan kry as iets op die vliegtuig verkeerd loop nie.

Boeing het gesê die bande sal vervang word.

Bronne: The Independent, CNBC, Newsweek

Lees ook: Vliegtuigwerktuigkundige beland in Boeing se enjin

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief