Facebook en Instagram was af weens ‘tegniese probleem’

Lees ook :

Facebook en Instagram was af weens 'tegniese probleem'
Facebook en Instagram was af weens 'tegniese probleem' fotokrediet: Canva

Lees ook: Nkosana Makate sal weer met Vodacom onderhandel oor Please Call Me

Verskeie Meta-platforms was gistermiddag skielik af met mense wat uit Facebook en instagram geskop is en ander wat nie inhoud kon laai nie.

Die hoof van Meta se kommunikasie, Andy Stone, het op X gesê: “’n Tegniese probleem het veroorsaak dat sommige mense gesukkel het om van ons dienste te gebruik. Ons het die probleem so gou as moontlik opgelos en ons vra om verskoning vir die ongerief”. Stone het nie gesê wat die tegniese probleem behels het nie.

Verskeie gebruikers was bekommerd dat die platforms af was weens ‘n kuberaanval.

Bronne: IOL, Unilad, The Hill

Lees ook: Nkosana Makate sal weer met Vodacom onderhandel oor Please Call Me

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief