Onderwyser oorlede – gehang op sportgrond gevind
'n Onderwyser is vanoggend dood op Hoërskool Hyde Park se skoolgrond aangetref.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,467 op Wednesday 6 March 2024.
'n Onderwyser is vanoggend dood op Hoërskool Hyde Park se skoolgrond aangetref.
'n Gr. 11-leerder van Hoër-Seunskool Jeppe het Maandag in Brakpan na 'n rugbywedstryd teen Hoërskool Die Anker gesterf.
'n Niggie en haar neef is vanoggend onderweg skool toe in Hartbeespoortdam deur verdagtes in Brits voor 'n laerskool ontvoer.
Die organisasies het gesê hulle het “vreemde mediese toestande” gesien in pasiënte wat die Covid-inentings ontvang het.
Die General Education Certificate se doel is om die leerders “te voorsien van meer geleenthede om hulle vaardighede te wys.”
Die twee fases sal wissel tot verdere kennisgewing ná diens aan drie opwekkingseenhede vertraag is.
Die verdagtes word aangekla van moord, sameswering om moord te pleeg, poging tot moord, onwettige besit van ’n vuurwapen en onwettige besit van ammunisie.
Volgens die joernaal Lancet Infectious Diseases het die man soveel keer die entstof gekry vir “persoonlike redes”.
Die kommissaris van die mededingingskommissie, Doris Tsepe, het lede van die National Assembly’s Portfolio Committee on Trade and Industry ingelig oor die gronde vir…
Twee meisies wie se ouers klaarblyklik in 'n geding vir voogskap in die hooggeregshof betrokke is, word gesoek.