Familie van sakeman dood in helikopterongeluk dagvaar operateur

Lees ook :

Familie van sakeman dood in helikopterongeluk dagvaar operateur
Familie van sakeman dood in helikopterongeluk dagvaar operateur fotokrediet: Canva

Lees ook: Baas van grootste Nigeriese bank dood in helikopterongeluk

LOS ANGELES. – Die familie van Abimbola Ogunbanjo, die sakeman wat in ‘n helikopterongeluk saam met Herbert Wigwe dood is, dagvaar die helikopteroperateur.

Ogunbanjo was saam met Wigwe, die baas van Access Bank, dié se vrou en seun in ‘n helikopter toe dit op 9 Februarie net buite Los Angeles in ‘n ongeluk was.

Die ongeluk is glo deur slegte weeromstandighede veroorsaak. Ogunbanjo se familie dagvaar Orbic Air LLC wat die helikopteroperateur was.

Bronne: Business Insider Africa, National Post, Punch Newspapers

Lees ook: Baas van grootste Nigeriese bank dood in helikopterongeluk

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief