Brekende Nuus
Afrikaans

Fase 2-beurtkrag ingestel tot verdere kennisgewing

Dit volg na twee opwekkingseenhede oor die laaste 24 uur ophou werk het en onderhoudswerk benodig.

Fase 2-beurtkrag ingestel tot verdere kennisgewing

fotokrediet: Canva
Fase 2-beurtkrag ingestel tot verdere kennisgewing fotokrediet: Canva

Lees ook: Verdagte in Meyiwa-saak beweer daar was dispuut oor geld na moord

Eskom het aangekondig fase 2-beurtkrag sal tot verdere kennisgewing ingestel word.

Dit volg na twee opwekkingseenhede oor die laaste 24 uur ophou werk het en onderhoudswerk benodig.

Eskom het gesê hulle sal die kragstelsel monitor en enige veranderinge aankondig. Verbruikers wat elektrisiteit spaarsamig gebruik, word bedank.

Bronne: Eskom

Lees ook: Verdagte in Meyiwa-saak beweer daar was dispuut oor geld na moord