Kyk: Wolkbreuk oor Potchefstroom
Fanie du Toit van die Vryheidsfront Plus het bevestig die N12 buite Potchefstroom, rigting Ikageng, is heeltemal oorspoel.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,479 op Monday 18 March 2024.
Fanie du Toit van die Vryheidsfront Plus het bevestig die N12 buite Potchefstroom, rigting Ikageng, is heeltemal oorspoel.
'n Beweerde meesterbrein wat glo agter blouligrooftogte in verskeie provinsies sit, is in Ekurhuleni vasgetrek.
Nuusflits bedryf vanaf vandag nóg ‘n Facebookblad, wat voorheen onder die vaandel van AfriNUUS bestaan het. Jeanne-Marie van Eeden, eienaar van AfriNUUS en suster…
Sy word tans in Kroonstad aangehou. Magudumana is glo deur twee ander gevangenes aangerand.
Loodvrye 95-petrol sal moontlik styg met 10 sent per liter en loodvrye 93-petrol sal moontlik met tussen 34 sent en 38 sent per liter…
Die besluit is geneem as gevolg van die lokaal wat nie ordentlik vir die kompetisie voorberei is nie.
Israel het gesê hulle het ’n onbekende hoeveelheid Hamas-lede gewond en doodgemaak en 80 mense in aanhouding geneem.
Skakel ons vandag by 083 533 3224 of 066 003 7453 of stuur 'n e-pos aan [email protected] vir 'n GRATIS kwotasie.
Lindokuhle Mkhwanazi en Siyanda Myeza het verlede week aansoek gedoen om borg en is van plan om onskuldig te pleit.