Brekende Nuus
Afrikaans

Fase-2 beurtkrag ingestel

Foto: Ter illustrasie: Canva
Foto: Ter illustrasie: Canva

Eskom het aangekondig Fase-2 beurtkrag is vanaf 18:25 tot Donderdagoggend om 05:00 ingestel.

Verbruikers is gemaan om elektrisiteit spaarsamig te gebruik. Die energieverskaffer sê dit sal verbruikers van enige veranderinge op hoogte hou.

Lees meer hier onder: