Eskom het pas aangekondig Fase 2-beurtkrag is vanaf vandag (Dinsdag) om 16:00 tot 22:00 daagliks, tot Donderdag, ingestel.
Hierdie maatreël is ingestel om elektrisiteittoevoer tydens werksdae te verseker.
Die besluit moes volgens die kragvoorsiener gemaak word, aangesien verskeie eenhede se terugkeer na instandhouding vertraag is.
Lees meer hier onder:


Het jy kommentaar oor die berig? Jy kan nou aan Nuusflits lesersbriewe skryf en dalk word joune gepubliseer. Rig jou brief aan die redakteur by [email protected]





