Powerball uitslae vir 13 Mei 2025
Boerpotte: PowerBall: R50 miljoen PowerBall Plus: R4 miljoen Daily lotto: R550 000 Uitslae: PowerBall: 11, 21, 29, 37, 39. Powerball: 12. PowerBall Plus: 01, 05, 26, 28, 43. Powerball: 11. Daily lotto:…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,900 op Tuesday 13 May 2025.
Boerpotte: PowerBall: R50 miljoen PowerBall Plus: R4 miljoen Daily lotto: R550 000 Uitslae: PowerBall: 11, 21, 29, 37, 39. Powerball: 12. PowerBall Plus: 01, 05, 26, 28, 43. Powerball: 11. Daily lotto:…
Drie mans, insluitend twee wat in verband met Aserie Ndlovu en Zodwa Mdhluli se verdwyning en moord gesoek is, is Maandagaand deur die polisie…
WES-KAAP. – ‘n Buitelandse burger (38) wat glo in Parklands in die besit van meer as R1 m. in kontant en verskeie bankkaarte gevind…
MPUMALANGA. – Twee verdagtes is Sondag deur die Skukuza-polisie in hegtenis geneem nadat hulle glo vir onwettige jag en betreding in die Krugerwildtuin betrap…
Refentse, die immergewilde Afrikaanse sanger, het Sondag in ‘n plasing op sosiale media met foto’s van sy en Tané Joubert se baba gespog. “Gelukkige…
Eskom het pas aangekondig Fase 2-beurtkrag is vanaf vandag (Dinsdag) om 16:00 tot 22:00 daagliks, tot Donderdag, ingestel. Hierdie maatreël is ingestel om elektrisiteittoevoer…
VSA en GAUTENG. – Die eerste Afrikaner-vlugtelinge wat beweer dat hulle in Suid-Afrika vervolg word, is pas in die VSA verwelkom. DIt is in…
GAUTENG. – Lawrance Sithebiso Mdlalose (30) se bekentenis in verband met die brand in die Usindiso-gebou is deur die Johannesburg-hooggeregshof, sittende in Palm Ridge,…
MPUMALANGA. – Menslike oorskot is op 8 Mei 2025 by die Rapotokwane CCZ-plaas langs die D2774-pad in Rust de Winter ontdek. Die ontdekking is…
‘n Passasier se ontwrigtende en aggressiewe gedrag het daartoe gelei dat FlySafair-vlug FA600, wat Saterdag 10 Mei 2025 vanaf Johannesburg na Kaapstad onderweg was,…