Brekende Nuus
Afrikaans

Fase 2-beurtkrag vir winter voorspel

Fase 2-beurtkrag voorspel vir winter

fotokrediet: Canva
Fase 2-beurtkrag voorspel vir winter fotokrediet: Canva

Lees ook: Nuwe beurtkragfases vir SA aangekondig

Eskom het fase 2-beurtkrag vir die winter voorspel.

Dan Marokane, die groephoof, het gesê die voorspelling is gemaak ter voorbereiding van die onbeplande verlieskapasiteitsfaktor wat dalk 14 000MW kan bereik. Die faktor is die tempo waarteen opwekkingseenhede breek en nie optimaal werk nie.

Marokane het gesê op die meeste sal die beurtkrag tot fase 5 gaan, maar die voorspelling is dit sal op fase 2 ly.

Bronne: SA News.gov.za, The Citizen

Lees ook: Nuwe beurtkragfases vir SA aangekondig