Nuwe beurtkragfases vir SA aangekondig

Lees ook :

Nuwe beurtkragfases aangekondig vir Suid-Afrika
Nuwe beurtkragfases aangekondig vir Suid-Afrika fotokrediet: Canva

Lees ook: Minstens vyf mense oorlede na swaar reën in KwaZulu-Natal

Nersa het nuwe beurtkragfases vir Suid-Afrika aangekondig. Die nuwe fases gaan tot fase 16 wanneer die krag vir 32 uur afgesit sal word.

Nersa het gesê dit is hoogs onwaarskynlik dat dit ooit ingestel sal word, maar daar is nou ‘n plan vir as dit ooit nodig is.

Die fases vermeerder met twee ure vir elke fase. In fase een is die krag vir twee uur af, fase twee is vir vier uur af, fase drie is ses uur lank, fase 4 is agt uur sonder krag. Die fases gaan so aan tot fase 16 wat 32 uur duur.

Bronne: BusinessTech, My Broadband, IOL

Lees ook: Minstens vyf mense oorlede na swaar reën in KwaZulu-Natal

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief