Brekende Nuus
Afrikaans

Fase 4 –  beurtkrag ingestel

Volgens hulle het die Kendal- en Duvha-kragstasies van hulle opwekkingseenhede verloor.

Fase 4 - beurtkrag ingestel. Foto: Eskom en Canva
Fase 4 - beurtkrag ingestel. Foto: Eskom en Canva

SUID-AFRIKA. – Eskom het in die vroeë oggendure aangekondig fase 4-beurtkrag word vanaf 04:00 ingestel.

Volgens hulle het die Kendal- en Duvha-kragstasies van hulle opwekkingseenhede verloor.

Eskom monitor die kragsisteem en sal enige veranderinge kommunikeer.

Bronne: Eskom, Twitter