KYK: Louis Liebenberg reageer oor Derick Hougaard in sy huis
Na mediaberigte oor die verbrokkeling van Nádine en Derick Hougaard se verhouding, verduidelik Louis Liebenberg Hougaard se teenwoordigheid in sy huis.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,454 op Thursday 22 February 2024.
Na mediaberigte oor die verbrokkeling van Nádine en Derick Hougaard se verhouding, verduidelik Louis Liebenberg Hougaard se teenwoordigheid in sy huis.
'n Voertuig het gister aan die Paarl se kant van Du Toitskloof die pad byster geraak.
Gutierrez het kokaïen en dagga gebruik en was dronk die dag voor Hutchins oorlede is.
Twee reekstransitorowers is Maandag op 12 aanklagte elk lewenslank en nog 216 jaar tronk toe gestuur.
Die burgemeester het gesê hy gaan 30 kiste na ‘n gemeenskap wat naby die myn is neem vir ingeval die liggame gevind word.
Regter President John Hlophe is gister uit sy pos verwyder na 305 ministers ten gunste van sy verwydering gestem het.
Die seun het vir die polisie gesê Hildebrandt het hom met ‘n tou vasgebind en rooipeper en heuning op sy wonde gesit.
Die twee soldate is op 14 Februarie dood en terwyl nog drie soldate in die aanval beseer is.
Dit is onbekend hoe lank die meisie in die sand begrawe was, maar sy het ophou asemhaal teen die tyd wat sy uitgehaal is.