Fetus in vullissak gekry

Lees ook :

Foto: Ter illustrasie Canva

KWAZULU-NATAL. – ‘n Geaborteerde fetus is Maandagoggend in Morningside deur ‘n asblikkrapper in ‘n asbliksak in ‘n stegie ontdek.

Ensure Security is na die toneel ontbied, waar die fetus in die asbliksak gekry is. Verskeie rolspelers was op die toneel en het die vonds bevestig.

Die polisie was teenwoordig en ondersoek die insident.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief